# Die Stad Kaapstad se Ontspanning- en Parkedepartement het van die middel van November vyf verdrinkings aangeteken, en 23 amper-verdrinkings sedert 22 September. Onder die sterfgevalle is vier volwassenes en ‘n kind. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia van der Ross, sê al die voorvalle het buite die menseredders se ure of buite die aangewese swemgebiede gebeur:
Stad Kaapstad lê klem op die belangrikheid van strandveiligheid [KLANK]
ENG PatriciaonFatalities