Skip to content

Stad Kaapstad belê in water- en sanitasie-operasies wat beurtkragbestand is [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy gee voorkeur aan die bou van en belegging in beurtkragbestande operasies by water- en rioolpompstasies, en afvalwaterbehandelings- en watersuiweringsaanlegte. Die stad se water-en-sanitasiedirektoraat beplan om die huidige 2023/2024-boekjaar 87-miljoen-rand te bestee aan kragopwekkers en ononderbroke elektrisiteitsvoorsiening by riool- en waterpompstasies. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die geld sal ook gebruik word vir massawater- en afvalwater-behandelingsaanlegte:

ENG ZahidonInvest