Skip to content

Stad Kaapstad bekommerd oor toename in onwettige vuurwapens [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê wapengeweld is een van die hoofredes waarom hy sukkel om die moordsyfer af te bring. Die Wes-Kaap is onder die vier provinsies waar 83-persent van die land se moorde in die tweede kwartaal van die 2023/2024-boekjaar gepleeg is. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê hulle het die afgelope week binne 14 uur beslag gelê op vyf onwettige vuurwapens in Philippi, Kalksteenfontein, Mfuleni, Hanover Park en Bellville-Suid:

AFR JPonFirearms