# Die Stad Johannesburg het sy Vaya Smart Lift Club karaoke-kompetisie vir skole van stapel gestuur. Die wenner sal twee-duisend-500-rand in kontant en 50-duisend-rand vir die skool ontvang. Die stad se woordvoerder, Virgil James, sê die kompetisie het ten doel om jongmense aan te moedig om slimmer en meer omgewingsvriendelike vervoer te gebruik soos saamryklubs, stap en fietsry:
Stad Johannesburg stuur saamryklub-karaoke kompetisie vir skole van stapel [KLANK]
ENG VirgilonLiftClub