Skip to content

Stad Johannesburg ontwikkel beleid om uitbreiding van plakkerskampe te bestuur [KLANK]

# Die Stad Johannesburg ontwikkel ʼn aparte beleidraamwerk om die uitbreiding van informele nedersettings te bestuur. Die aantal onwettige strukture neem steeds toe en daarom sal die konsepbeleid ʼn langtermynstrategie verskaf vir hulle ontwikkeling en opknapping. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Mlungisi Mabaso, het aan eNCA gesê die opstel van so ʼn beleid beteken nie hulle verloor die stryd om formele behuising aan inwoners te verskaf nie:

ENG-MabasoOnHousing