# ‘n Lid van die Stad Ekurhuleni se burgemeesterskomitee vir Vervoerbeplanning, Alco Ngobese, sê die stad gaan sy vloot met tien busse vergroot om veilige en betroubare openbare vervoer vir pendelaars te verseker. Die bykomende busse sal die dra-vermoë op bepaalde roetes in die stad ‘n hupstoot gee. Die stad se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê hierdie busse sal na verwagting so vroeg as volgende week op die pad wees om sommige roetes te versterk:
Speel klankgreep: ENGZweliDlamini