# Die Stad Kaapstad herinner die publiek om die natuurlewe aan die kus te respekteer en enige interaksie so ver moontlik te vermy. Die versoek volg na ‘n voorval aan die Valsbaaise kus waar swemmers ‘n noorkapperwalvis en haar kalf genader het. Die burgemeesterskomiteelid vir Ruimtelike Beplanning en die Omgewing, Eddie Andrews, sê die natuurlewe is wild en moet te alle tye van ‘n respekvolle afstand af waardeer word:
Stad doen beroep op inwoners en besoekers om Kaapstad se natuurlewe aan die kus te respekteer [KLANK]
ENG-EddieonWildlife