# Die staatsrede sal steeds plaasvind ten spyte van die brand in die Parlement. Die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Amos Masondo, het die publiek verseker die werk van die regering sal nie ontwrig word deur die voortgesette ondersoeke nie. Masondo het tydens ‘n media inligtingsessie gesê hulle wil verseker dat programme soos gewoonlik voortgaan:
Speel klankgreep: ENG-Masondo