# ‘n Onafhanklike ontleder, Khaya Sithole, sê die plan om Suid-Afrika te kaap is nie net deur een persoon uitgevoer nie. Dit is gedoen deur die samewerking van baie. Sithole het in gesprek met Newzroom Afrika oor die staatskapingsverslag gesê samespanning tussen verskeie organisasies, is ‘n moontlikheid:
Speel klankgreep: ENG Sithole 1
Sithole sê diegene wat die skuldiges in stilte ondersteun het, moet ook aan die kaak gestel word:
Speel klankgreep: ENG Sithole 2