Skip to content

Staatsdiensvakbond sê ware maatskaplik-getransformeerde NGV is onmoontlik met begrotingsbesnoeings [KLANK]

# Die Nasionale Vakbond vir Staatsamptenare en Verwante werkers, NUPSAW, sê daar kan nie ‘n ware maatskaplike getransformeerde Nasionale Gesondheidsversekering wees met die regering wat begrotingsbesnoeings ingestel het nie. Mzikazi Nkata van die vakbond sê gemeenskaps-gesondheidswerkers word steeds tydelik aangestel. Die vakbond beset vandag en môre die kantore van die Oos-Kaapse Departement van Gesondheid om vaste aanstellings vir alle staatsdiens gesondheidsdienswerkers te eis:

ENG MzikazionNHI