Skip to content

Staatsdiensvakbond maak alarm oor onveilige toestande by nuwe Ekurhuleni-apteekperseel [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hulle is bekommerd oor die verskuiwing van die Ekurhuleni-gesondheids-distriksapteek vanaf die Bertha Gxowa-hospitaal na ‘n instandhoudingspilpunt in Springs. Die vereniging sê ondanks die Gautengse Departement van Gesondheid se vroeëre versekering, is die besluit sonder raadpleging geneem. Amos Mabona van die VSA sê die fasiliteit is gesluit weens veiligheidsgevare nadat die Departement van Indiensneming en Arbeid ingegryp het:

ENG MabonaOnPharmacy