Skip to content

Staatsdiensvakbond eis voorsiening van persoonlike beskermende toerusting vir skoonmakers in sleuteldepartemente [KLANK]

#  Die Vereniging van Staatsamptenare doen ‘n beroep op staatsdepartemente in Noordwes om dringend persoonlike beskermende toerusting vir skoonmakers te verskaf. ‘n Tekort hieraan is in Klerksdorp aangemeld, en dit raak die Departemente van Ekonomiese Ontwikkeling, Omgewing, Bewaring en Toerisme, asook Sport, Kuns en Kultuur. Zhulfa Graaf van die VSA sê die gebrek aan beskerming benadeel die gesondheid en veiligheid van hierdie noodsaaklike werkers, wat ‘n deurslaggewende rol speel in die handhawing van higiëniese standaarde:

ENG GraafOnCleaners