Skip to content

Staatsdienskommissie registreer 275 klagtes in eerste helfte van 2024/25-boekjaar [KLANK]

# Die Staatsdienskommissie sê hy het 275 klagtes aangeteken in die eerste helfte van die 2024/25-boekjaar. Dit hou hoofsaaklik verband met kwessies soos onregverdige behandeling, vertraging met tugprosesse en skending van werknemers se regte. Kommissaris Anele Gxoyiya sê die kommissie bly daartoe verbind om aandag te gee aan hierdie bekommernisse met die doel om dit waar nodig op te los deur ondersoeke en regstellende optrede aan te beveel: 

ENG GxoyiyaOnGrievances