# Die speaker van die Parlement, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê sy kan nie aanspreeklik gehou word vir die brand in die parlementsgebou nie. Sy het op ‘n joernalis se vraag of die aanval op die Parlement verraad en ‘n aanval op demokrasie is, gesê dis belaglik dat sy verantwoordelik gehou word vir die brand in die Nasionale Vergadering:
Speel klankgreep: ENG Nosiviwe Mapisa-Nqakula