# ‘n Span van die Stad Tshwane se wykgebaseerde Covid-19-veldtog sal vandag die Tshwane-Suid TVET-kollege by Industrial-straat 150 in Pretoria-Wes besoek om lede van die gemeenskap vir Covid-19 te toets. Die stad prys diegene wat gebruik gemaak het van sy tydelike toets-en-inentingslokale. Inwoners word aangemoedig om die inentingslokaal te besoek en ingeënt te word.