Skip to content

Soweto-inwoners wil in besette skool bly tot regering alternatiewe behuising verskaf [KLANK]

# Die woordvoerder van die Gautengse Departement van Onderwys, Steve Mabona, sê die departement wil die verlate skoolgebou in Diepkloof, Soweto, wat onwettige inwoners tans beset, terughê. Hy sê hulle word onder druk geplaas en kan nie bekostig om ‘n skool wat vir onderwys geoormerk is vir iets anders te gebruik nie. Mabona sê die departement en die Stad Johannesburg poog om alternatiewe verblyf te vind. Die onwettige besetters sê hulle het nooit beplan om permanent te bly nie, maar hul benodig behoorlike behuising:

ENG MabnaonDiepkloofschool