Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Sowat 270 verdienstelike MUT-studente ontvang broodnodige befondsing [KLANK]

# Die Mangosuthu Universiteit vir Tegnologie sê minstens 270 verdienstelike studente kan vir die 2024-akademiese jaar registreer nadat hy meer befondsing van skenkers verseker het. Die studenteraad het in 2020 ‘n fonds geskep om studente met vorige skuld te help. Altesaam 500 studente het vanjaar vir die SR-trustfonds aansoek gedoen. Doktor Mthoko Ntuli van die universiteit sê hulle het in Februarie 1,1-miljoen-rand van die Motsepe-stigting ontvang:

ENG NtuliOnHelpingStudents