# Die vakbond Solidariteit beplan regstappe indien president Cyril Ramaphosa die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette môre onderteken. Die vakbond, die burgerregte-organisasie AfriForum en ander groepe is bereid om hof toe te gaan en beweer dit bedreig die regering van nasionale eenheid se konsensus en hul belange. Solidariteit se uitvoerende hoof, Dirk Hermann, het Ramaphosa beskuldig dat hy sy mandaat oortree en ‘n beroep op politieke vennote gedoen om die wetsontwerp te betwis:
Solidariteit waarsku BELA-wetsontwerp kan regering van nasionale eenheid bedreig [KLANK]
AFR HermannOnBelaWarning