Skip to content

Solidariteit se bankkosteverslag toon versterkte deursigtigheid [KLANK]

# Die Vakbond Solidariteit sê Suid-Afrikaanse banke ervaar ‘n oplewing in mededingendheid en deursigtigheid. Solidariteit het ‘n verslag vrygestel wat uitsluitlik op bankkoste gefokus is, wat toon dat aanlynbanke soos Tyme-bank en Bank Zero optimale waarde bied. FNB staan uit vir basiese en middel-inkomsteprofiele, terwyl Nedbank se mi-goals-premie-rekening kostedoeltreffend is vir gesofistikeerde bankbehoeftes. Theuns du Buisson van Solidariteit sê in weerwil van talle ekonomiese uitdagings, dui die verslag op ‘n positiewe tendens van verhoogde mededingendheid in dié sektor:

AFR TheunsOnBankCharges