Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Sokker: Taai stryd aan bopunt van Premierliga-ranglys met Man City wat oorwinning soek [KLANK]

# Sokker: Dit is ‘n taai stryd aan die bopunt van die Engelse Premierliga, met Liverpool wat twee punte voor Arsenal lê, en die verdedigende kampioen, Manchester City, kort op hulle hakke. City kom vanaand teen Brentford te staan, en ‘n oorwinning sal hulle verby Arsenal neem tot ‘n punt agter Liverpool. City se bestuurder, Pep Guardiola, sê ‘n lang seisoen lê nog voor:

ENG Pep Guardiola