Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Sokker: Ratcliffe en INEOS voltooi transaksie en koop minderheidsbelang in Manchester United

# Sokker: Manchester United het bevestig die Britse miljardêr Jim Ratcliffe en sy INEOS-maatskappy se transaksie is afgehandel, waarvolgens hulle ‘n 27,7-persent-belang in die klub gekoop het. Dit volg na goedkeuring deur die Premierliga en die Football Association. Ratcliffe sê die transaksie is maar net die begin van die pad om United weer as die top-span in Engelse, Europese en wêreldsokker te vestig met wêreldklasgeriewe vir ondersteuners. Die Glazer-familie het steeds ‘n meerderheidsbelang in die klub.