Skip to content

Sokker: Publiek gevra om Bafana Bafana te ondersteun vir Wêreldbeker-kwalifiseerder teen Zimbabwe [KLANK]

# Sokker: Die waarnemende minister van Sport, Kuns en Kultuur, Maropene Ramokgopa, vra Suid-Afrikaners om hulle agter Bafana Bafana te skaar en môre die Vrystaat-stadion in Bloemfontein vol te pak. Suid-Afrika speel teen Zimbabwe in ‘n Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryd. Groep C is nog wyd oop, met slegs drie punte tussen Lesotho in die eerste plek en Zimbabwe onderaan die punteleer. Die departement se woordvoerder, Litha Mpondwana, sê dit is Bafana Bafana se eerste wedstryd in Bloemfontein sedert 2010:

ENG LithaonBafanaBafana