Skip to content

Sokker: Mauricio Pochettino en Chelsea se paaie skei met onmiddellike ingang

# Sokker: Chelsea-bestuurder Mauricio Pochettino het sy pos na net een sy seisoen met wedersydse instemming verlaat. Die 52-jarige Argentyn het die Blues na die Carabao-beker-eindstryd, die FA-beker-halfeindronde en ʼn sesde plek in die Premierliga gelei. Pochettino sê die klub is nou goed op dreef om in die jare wat kom vooruit te gaan in die Premierliga en Europa. Moontlike plaasvervangers sluit in Kieran McKenna van Ipswich, Enzo Maresca van Leicester, en Sebastian Hoeness van Stuttgart.