Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Sokker: Manchester United op dreef om onder top-vier te eindig in Premierliga [KLANK]

# Sokker: Manchester United het Luton Town met twee-een geklop om in die wedloop te bly en onder die Premierliga se top-vier te eindig. Dit beteken hulle kwalifiseer vir volgende seisoen se Kampioeneliga. Twee doele deur doelskieter Rasmus Hojlund, het die kragmeting vir die Rooi Duiwels op Kenilworth Road beklink. Met hierdie sege het United die gaping tussen hom en vyfde-geplaaste Tottenham tot drie punte verklein en hulle is nou vyf punte agter Aston Villa wat vierde is. Die bestuurder, Erik ten Hag, sê hulle moes die wedstryd beter beheer het:

ENG TenHagOnControl