Skip to content

Sokker: Man City verbeter rekord met vierde agtereenvolgende Premierliga-titel [KLANK]

# Sokker: Manchester City het Manchester United nou verbygesteek en die enigste span geword wat die Premierliga vier agtereenvolgende jaar kon wen. Die span moes wen om Arsenal te klop, en twee doele van Phil Foden en een van Rodri was genoeg vir Pep Guardiola se span om West Ham drie-een te verslaan en die titel met twee punte te buit. City spog nou met ses uit die afgelope sewe Premierliga-titels. Guardiola sê sy span se prestasies is spesiaal:

ENG GuardiolaOnAccomplishment