Skip to content

Sokker: Man City pak Copenhagen aan begin van Kampioeneliga se laaste 16 [KLANK]

# Sokker: Die laaste 16 van die Kampioeneliga begin vanaand met twee wedstryde. Real Madrid en Leipzig ontmoet in Oostenryk in die eerste ronde van hulle kragmeting. Die ander wedstryd is in Manchester, waar die Deense span Copenhagen teen die verdedigende kampioen, Manchester City, te staan kom. Bestuurder Pep Guardiola wil hê City moet reeds vanaand tuis die kragmeting beklink:

ENG Pep Guardiola