Skip to content

Sokker: Man City hou Arsenal onder druk in wedloop om Premierliga-titel [KLANK]

# Sokker: Die heersende kampioen, Manchester City, is nou net een punt agter die Premierliga-voorlopers, Arsenal, ná ’n twee-nul-sege oor Nottingham Forest. Josko Gvardiol en Erling Haaland se doelskoppe het ʼn oorwinning verseker vir City, wat wil probeer om ʼn rekord- vierde agtereenvolgende sege te behaal. Intussen het Arsenal ʼn terugslag in die tweede helfte van die Noord-Londen-derby oorleef en Tottenham Hotspur met drie-twee geklop. Gunners se bestuurder, Mikel Arteta, sê hy is tevrede met sy span se veggees:

ENG ArtetaOnPerformance