# Sokker: Sheffield United se voormalige verdediger, George Baldock, is op 31-jarige leeftyd dood. Die Griekse burger wat in Engeland gebore is, is in sy huis se swembad in Athene aangetref. Baldock het vroeër vanjaar by die Griekse span, Panathinaikos, aangesluit ná sewe jaar by Sheffield United. Hy het vier keer vir die klub uitgedraf en was Sondag in hulle kragmeting teen Olympiakos wat doelloos geëindig het. Baldock het Griekeland 12 keer internasionaal verteenwoordig.
Sokker: Gewese Sheffield United-verdediger, George Baldock, sterf