Skip to content

Sokker: Die spel maak hom gereed vir die instel van ‘n bloukaart [KLANK]

# Sokker: Die sport skud sy vere reg vir ‘n nuwe spelreël met die Internasionale Raad van Sokkerverenigings wat die instel van ‘n bloukaart in beroepswedstryde goedgekeur het. Die uitvoerende hoof van Ref Support UK, Martin Cassidy, het aan Sky News verduidelik spelers sal vir tien minute afgestuur word as hulle die skeidsregter teenstaan of vir opsetlike oortredings. Die proefneming sal na verwagting in die volgende seisoen van die FA-beker ingestel word, hangende vandag se aankondiging oor die finale beslissing:

ENG-CassidyOnBlueCard