Skip to content

Sokker: Diallo wil geskiedenis maak vir sukkelende Manchester United

# Sokker: Die sterspeler van Manchester United, Amad Diallo, glo steeds sy sukkelende klub kan terugkeer na die topposisie van die Premierliga. Die span beleef ‘n ongehoorde daling op die punteleer is en tans in die 14de plek na ‘n nagmerrie-begin vir die nuwe hoofafrigter, Ruben Amorim. United het vyf van hulle tien wedstryde verloor vandat hy die afgedankte Erik ten Hag vervang het. Die 22-jarige Diallo van die Ivoorkus sê hy en die ander jong spelers wil vir die klub geskiedenis maak.