# Sokker: Cosatu in die Wes-Kaap loof die Suid-Afrikaanse Sokkervereninging se besluit om vir die eerste keer sedert 2015 ‘n Bafana Bafanawedstryd na die provinsie te bring. Malvern De Bruyn van Cosatu sê hulle moedig hulle lede en al die mense van die Wes-Kaap aan om Bafana te steun wanneer hulle Dinsdag in die Kaapstad-stadion teen Suid-Sudan te staan kom. Die kragmeting skop ses-uur die aand af:
Sokker: Cosatu vra Wes-Kapenaars om Bafana Bafana se wedstryd teen Suid-Soedan te steun [KLANK]
ENG MalvernonBafanaBafana