Skip to content

Sokker: Chiefs and Pirates gereed vir 178ste Soweto-derby [KLANK]

# # Sokker: Die grootste wedywering op die plaaslike toneel is die Soweto-derby tussen Kaizer Chiefs en Orlando Pirates. Die 178ste Soweto-derby vind môre vind plaas, met beide Chiefs en Pirates wat albei in die onlangse verlede nie te waffers vaar nie wat dit moeilik maak om ʼn uitslag te voorspel. Chiefs was drie keer in hulle laaste 10 wedstryde in alle kompetisies aan die wenkant. Die klub het verlede maand van sy sewende afrigter in agt jaar afskeid geneem en die klub se akademiehoof, Cavin Johnson, het op ‘n tussentydse basis oorgeneem. Johnson hoop van sy kant op ʼn goeie vertoning:

ENG Cavin Johnson