Skip to content

Sokker: Chelsea veg terug en klop Crystal Palace [KLANK]

# Sokker: In die Engelse Premierliga het Conor Gallagher twee doele aangeteken toe Chelsea ‘n agterstand uitgewis het om Crystal Palace uiteindelik met drie-een afransel. Ná hierdie sege het Chelsea opgeskuif na die tiende plek op die punteleer. Die bestuurder, Mauricio Pochettino, was nie gelukkig met hulle vertoning in die eerste helfte nie en sê sy span moet minder wisselvallig speel:

ENG Mauricio Pochettino