Skip to content

Sokker: Buig of bars vir Man United in die FA-beker [KLANK]

# Sokker: Manchester United begin sy FA-bekerveldtog vanaand by Wigan Athletic nadat hulle verlede seisoen die eindstryd van die kompetisie gehaal het. United is reeds uit die Kampioeneliga en die Engelse Ligabeker geskakel, en sukkel maar in die agste plek in die Premierliga. Bestuurder Erik ten Hag beklemtoon die belangrikheid daarvan om voorbereid te wees op wat ʼn vyandige ontvangs kan wees:

ENG Erik ten Hag