# Sokker: Bafana Bafana wag gretig op hulle groepsplasing vir die Afrikanasiesbeker Marokko 2025, nadat hulle beïndruk het met hulle plek boaan hulle voorlopige groep. Hulle is voor Uganda, die Kongo en Suid-Soedan met hulle twaalfde verskyning by Afcon. Die kaptein Rowen Williams is vol vertroue hulle is gereed om voort te bou op verlede jaar se derde plek in die Ivoorkus, met 24 lande wat voorberei vir die geskiedkundige toernooi:
Sokker: Bafana Bafana wag op AFCON Marokko 2025-trekking in Rabat [KLANK]
ENG-WilliamsOnAFCON