Skip to content

Sokker: Bafana Bafana se afrigter en kaptein is benoem vir CAF-toekennings

# Sokker: Die Konfederasie van Afrikasokker het die topvyf benoemings in die mans se sewe kategorieë vir die CAF-toekennings van volgende maand bekendgemaak. Bafana Bafana se doelwagter, Ronwen Williams, is in drie kategorieë benoem, insluitend Speler van die Jaar en Doelwagter van die Jaar. Bafana Bafana-afrigter Hugo Broos is benoem as Afrigter van die Jaar, en die nasionale span vir Span van die Jaar. Op die tuisfront is Mamelodi Sundowns benoem as Afrikaklub van die Jaar.