Skip to content

Sokker: Bafana-afrigter sê wedstryd teen Zimbabwe is maak of breek [KLANK]

# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê hulle móét vanaand hul Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryd teen Zimbabwe in Bloemfontein wen. Dit sal Suid-Afrika se derde kragmeting teen die Warriors wees in die kwalifiseringsronde vir die wêreld-kompetisie, terwyl hulle net soveel teen hul gereeldste teenstander, Burkina Faso, gespeel het. Broos sê hy is vol vertroue dat sy span die paal sal haal:

ENG BroosOnZimbabwe