Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Soektog van stapel gestuur na verdagtes wat vier mense in Umlazi doodgeskiet het [KLANK]

# Die polisie in KwaZulu-Natal het ‘n massiewe soektog van stapel gestuur na die verdagtes wat vier mense Donderdagaand in die Uganda-informele nedersetting in Umlazi doodgeskiet het. ‘n Groep vriende het in ‘n hut gesit en drink toe minstens ses verdagtes ingestorm en selfone geëis het. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê die slagoffers het glo geweier en een van die verdagtes het toe losgebrand:

ENG RobertonUmlazi