Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Soektog na drie verdagtes wat in Nyanga in skietery met polisie betrokke was [KLANK]

# Die stad Kaapstad sê hulle probeer drie verdagtes opspoor wat die afgelope naweek in Nyanga in ‘n skietery met die polisie betrokke was. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê wetstoepassers wat in Nyanga op patrollie was, het aan die bestuurder van ‘n bronskleurige Toyota Avanza aangedui om stil te hou. Smith sê drie insittendes het uit die voertuig gespring en op die polisiebeamptes se motor geskiet:

AFR JPonBelt