Skip to content

Soektog hervat na 2 mense wat verdrink tydens reinigingsritueel in Johannesburgse rivier [KLANK]

# Die Johannesburgse noodbestuursdiens doen ʼn beroep op godsdiensleiers om die veiligheid van gemeentelede tydens rituele te waarborg. Dit volg nadat ʼn 18-jarige meisie en 21-jarige man Saterdagaand tydens ʼn reinigingsritueel in die Kliprivier in Olifantsvlei verdrink het. ʼn Woordvoerder van die noodbestuursdiens, Robert Mulaudzi, sê voorvalle soos hierdie kan voorkom word:

ENG RobertonWashedAway