Skip to content

SOE waarsku oor Andy Mothibi-bedrieër wat geld vra [KLANK]

# Die Spesiale Ondersoekeenheid waarsku dat individue wat valslik voorgee hulle is die hoof van die eenheid, Andy Mothibi of sy verteenwoordigers, probeer om geld van verteenwoordigers van die publiek te bekom. Die eenheid se woordvoerder, Kaizer Kganyago, sê hierdie swendelaars teiken ook ampsdraers en lede van die regbank. Die waarskuwing volg op verslae dié week in Noordwes en die Vrystaat. Kganyago maan mense om waaksaam en versigtig te wees en beklemtoon die Spesiale Ondersoekeenheid is nie by sulke bedrywighede betrokke nie:

ENG-KganyagoOnImposters