Skip to content

Smarter Mobility Africa-beraad ondersoek digitale tegnologie [KLANK]

# Die Smarter Mobility Africa-beraad is in Midrand aan die gang met die fokus op oplossings vir Suid-Afrika se vervoeruitdagings. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die beraad het ten doel om ‘n verskuiwing na elektriese en slimmer mobiliteit aan te moedig, deur sleutelareas soos infrastruktuur, slim stede en innovering te bespreek. Die minister sê die geleentheid sal ook die 2024 Mobiliteit-beleggings-projekte bekendstel:

ENG-CreecyOnSummit