Skip to content

Sluiting van Lesotho Hoogland Watertonnel nodig vir voldoende water in die toekoms [KLANK]

# Die Departement van Water en Sanitasie sê strategiese maatreëls is in plek om te verseker gemeenskappe word nie geraak deur die beplande sluiting van die Lesotho Hoogland Watertonnel, vir roetine-inspeksie en instandhouding nie. Die departement se direkteur-generaal, Sean Phillips, sê dié proaktiewe maatreël het ten doel om toekomstige wateruitdagings vir die volgende drie dekades te bestuur. Hy sê, die sluiting wat van Oktober 2024 tot Maart 2025 sal duur, verseker optimale watervoorsiening vir Gauteng en die omliggende gebiede:

ENG-PhillipsOnMaintainance