Skip to content

Slegs twee van vyf veldbrande steeds aktief in die Witzenberg, Wes-Kaap [KLANK]

# Die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit se brandweerdienste sê slegs twee van die vyf veldbrande in die Witzenberggebied is steeds aktief. Die brand wat laat gistermiddag op Lateganskop net voor Bainskloof ontstaan het, is vinnig onder beheer gebring. Die munisipale woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê brandslaners het die brandlyn in bedwang gebring wat na die Witzenbergvallei beweeg het en die pas is gisteraand heropen:

AFR Jo-AnneoTwoWildfires