Skip to content

Skoor bekommerd oor die oudit van die Departement van Verdediging [KLANK]

# Die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge het besluit om die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, te ontbied om antwoorde te verskaf op kwessies wat uit die departement se oudit van die 2023/2024-boekjaar spruit. Die Ouditeur-Generaal het Skoor ingelig oor die departement en Denel se oudits. Skoor se voorsitter, Songezo Zibi, sê hulle is veral bekommerd oor die rits wesenlike ongerymdhede waarin senior amptenare versuim het om mense aanspreeklik te hou vir óf wanadministrasie en wangedrag, óf die versuim om prestasiedoelwitte te haal:

ENG ZibiOnConcerns