Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Skoolbeheerliggame gevra om skole te ondersteun te midde van kommer oor dissipline en geweld [KLANK]

# Gauteng se LUR van Onderwys, Matome Chiloane, vra skoolbeheerliggame om ʼn groter ondersteuningsrol te speel. Dit volg te midde van kommer oor dissipline en geweld ná ʼn onlangse voorval by die Glenvista High School in Johannesburg. ʼn Onderwyser en ʼn leerder was in klastyd in ʼn fisiese onderonsie betrokke en dis op kamera vasgelê. Chiloane beklemtoon die behoefte om sulke probleme met skoolbeheerliggame se ondersteuning aan te pak:

ENG ChiloaneOnSGBSupport