Skip to content

Skool se finanansiële amptenaar in hof weens bedrog [KLANK]

# Die finansiële amptenaar van ‘n skool in Delmas moet in die landdroshof verskyn weens bedrog nadat die Valke haar in Secunda in hegtenis geneem het. ‘n Polisiewoordvoerder, Dineo Sekgotodi, sê die 52-jarige verdagte wat salarisse betaal het, het die skool na bewering uit meer as twee-miljoen rand bedrieg. Die verdagte word aangehou en sal Maandag verskyn.

ENG-SekgotodiOnFraud