# Siriese rebelle het die graftombe van oud-president Basjar al-Assad se pa aan die brand gesteek in sy voormalige tuisdorp, Hafez al-Assad. Winkels het intussen heropen in Damaskus en mense keer terug werk toe. Werkers in die hoofstad het aan BBC gesê hulle hoop beter tye sal volg terwyl hulle nog aanpas by ‘n lewe nadat Assad se regime beëindig is. Israel het ook bevestig hy het aanvalle op die Siriese Vloot gedoen en 350 lugaanvalle uitgevoer in sy poging om militêre bates in die land te neutraliseer.
Siriese rebellevegters steek graftombe van Basjar al-Assad se pa aan die brand