Skip to content

Sioniste-Federasie hoogs ontsteld oor démarche teen Israeliese ambassadeur in SA [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Sioniste Federasie is hoogs ontsteld oor die démarche wat die Departement van Internasonale Betrekking en Samewerking teen die Israeliese ambassadeur in Suid-Afirka uitgereik het. Die federasie sê die departement is uit voeling met die vrye wêreld en die Midde-Ooste se posisie teen die internasionale terroriste organissasie Hamas. ‘n Woordvoerder, Rolene Marks, sê die departement het gekies om hom openlik met wat sy noem die anti-semitiese kultusbeweging te vereenselwig wat verantwoordelik is vir verkragting, moord en die ontvoering van honderde Israliese burgerlikes, insluitend vroue, kinders en bejaardes:

Speel klankgreep: ENG RoleneonDIRCO