# Die premier van KwaZulu-Natal, Sihle Zikalala, het die geleentheid gehad om die stalletjies by die Inter-Afrika Handelskou te besoek. Dit word in die Inkosi Albert Luthuli Internasionale Konvensiesentrum in Durban gehou. Die skou het vanjaar 150 ondernemings in besit van jong entrepreneurs en 80 projekte geborg deur die provinsiale regering. Zikalala sê die skou belig die beste in vervaardigingsvermoë in Suid-Afrika. Dit sluit landbou, agro-verwerking, voertuie, konstruksie, die ontwikkeling van infrastruktuur en mynbou in:
Speel klankgreep: ENGSihleZikalala